broeityd in ceres omgewing

broeityd in ceres omgewing

Observation - broeityd in ceres omgewing - Southern Africa. Description: wyfie word deur mannetjie gevoer tydens broeityd of visa versa met n blink vissie. Kuikens begin vlieg in Februarie .Drie broei kalonies van ongeveer 15 pare elk in ceres omgewing. Waar elders is nog broei kalonies in suidelike afrika?

wyfie word deur mannetjie gevoer tydens broeityd of visa versa met n blink vissie. Kuikens begin vlieg in Februarie .Drie broei kalonies van ongeveer 15 pare elk in ceres omgewing. Waar elders is nog broei kalonies in suidelike afrika?