Rolslurpie

Rolslurpie

Observation - Rolslurpie - Southern Africa. Description: Drie bymekaar in yl, droë grasveld. Lyk na minstens een mannetjie en een wyfie, te oordeel aan verskillende groottes. Assosieer met klein kol blomplante wat ek aanheg, en waarna hulle gereeld terugkeer.

Drie bymekaar in yl, droë grasveld. Lyk na minstens een mannetjie en een wyfie, te oordeel aan verskillende groottes. Assosieer met klein kol blomplante wat ek aanheg, en waarna hulle gereeld terugkeer.