Wipstertmiere en plantluise

Wipstertmiere en plantluise

Observation - Wipstertmiere en plantluise - Southern Africa. Description: Heelwat van hierdie aktiwiteit op die takpunte van 'n Hophoutboom op die rivieroewer. Die miere baie aktief, meestal aan onderkant van tak, en heelwat bladspringers sigbaar. Die miere het 'n geel-swart gaster, en sommige het twee propodeale stekels.

Heelwat van hierdie aktiwiteit op die takpunte van 'n Hophoutboom op die rivieroewer. Die miere baie aktief, meestal aan onderkant van tak, en heelwat bladspringers sigbaar. Die miere het 'n geel-swart gaster, en sommige het twee propodeale stekels.