Rooiborsjakkalsvoel

Rooiborsjakkalsvoel

Observation - Rooiborsjakkalsvoel - Southern Africa. Description: Die valkie het laat middag in Palmiet, Kleinmond, rondgesweef van paal tot paal. Ek het opgemerk nadat die foto op my rekenaar afgelaai is, dat hy/sy gering is. Aan wie behoort die valkie en by watter navorsing is hy/sy betrokke?

Die valkie het laat middag in Palmiet, Kleinmond, rondgesweef van paal tot paal. Ek het opgemerk nadat die foto op my rekenaar afgelaai is, dat hy/sy gering is. Aan wie behoort die valkie en by watter navorsing is hy/sy betrokke?